Free delivery for orders in Republic of Ireland over €150!

Papier Plesier – Middelburg

Tjhoko Paint Beginnersklasse en konsultasies.
Gefokus op die kreatieve tegnieke wat jy graag sou wou leer.  
Skeppings en idees wat jou sak sal pas. 

Sekere Saterdae en gedurende privaat skoolvakansies beskikbaar.
Kontak gerus vir datums en pryse. 

Heleen Combrink | 082 318 6990 | heleencombrink@gmail.com
4 Sasol Ave Mineralia 1050 Middelburg, South Africa

×