Hier is my eetkamer… uiteindelik ook klaar, BEHALWE nog 1 stencil op die anderkant v die tafel, sal seker die naweek gefinaliseer word ..
Ek moet sê, ek is baie beindruk dat die verf selfs my kunsleer stoele so mooi gecover het! MAL oor Tjhoko Paint!!
Kleure gebruik:
Lebo’s Light
Ishmaels Eish
Cloud White (stencil)
Antique brown glaze vir tafel pote